Meet The Team

Ontmoet die span

Nicole Henn

B.Ed.Hons (Learning Support)

B.Com (Business Management)

Wife

Mom of 2 toddlers

Teaching for 6 Years

Shareen Steyn

B.Ed (Intermediêre Fase)

Vrou

Ma van 2 kleuters

Onderrig vir 8 jaar

Ons het ontmoet en vriende geword by die Universiteit van Pretoria terwyl ons albei vir ons Baccalaureusgrade in Opvoedkunde studeer het.

Ons het albei agter ons universiteits- liefdes aangetrek na die Laeveld, waar ons nou leef, werk en ons kinders groot maak.Ons is onderwysers wat niks meer liefhet as om te sien dat jong kinders hul volle potensiaal bereik nie. Onderrig is 'n roeping en dit is een wat ons nie ligtelik opneem nie. Ons werk eindig nooit, maar ons hou daarvan om met kinders te werk!

We first met and became friends at the University of Pretoria while studying toward our Bachelor degrees in Education.

We both followed our varsity sweethearts back to the Lowveld where we now live, work, and raise our children.

We’re teachers who love nothing more than to see young children reach their full potential.

Teaching is a calling and it’s one we don’t take lightly. Our job never ends, but we love working with children.

We're so happy you found us!!!

  • Facebook Social Icon
  • Instagram Social Icon

©2018 by PAL Boxes. Proudly created with Wix.com